Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Song Farm

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisanthoek-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Forest Song Farm bied selfsorgverblyf in Harkerville in die rustige Fisanthoek-boerderygebied. Hierdie verblyf is aan die buitewyke van beide die Knysna-woud en die Tuinroete Nasionale Park geleë en dien as 'n idilliese toevlugsoord vir paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stadsgewoel.

Gaste kan tussen 2 pragtige eenhede kies, wat beide 'n en suite-badkamer het. Die kamers spog met gemaklike beddens met sagte duvets en skoon linne, asook 'n privaat ingang. Beide eenhede het ook 'n goed toegeruste kombuis, sitarea en eetarea, sowel as 'n privaat plonspoel en braai-area.

Gaste het direkte toegang tot die inheemse woud en die natuurlike stroompie wat uit die Knysna-woud vloei. Verder is daar ook asemrowende staproetes en bergfietsroetes, insluitend Petrus se Brand en die Red & Yellow-roete. Verder bied die Harkerville-boeremark wat op Saterdae gehou word 'n heerlike geleentheid om plaaslike produkte en kunsvlyt te ervaar.

Forest Song Farm bied gaste die perfekte ligging om te ontspan in 'n pragtige, natuurlike omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Forest Song Farm
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michèle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Fisanthoek-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Song Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisanthoek-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA832a5255bd23927fdb17b363153d28ed827a49f7195658c79eab5fcfebd2b65d6c00688aaa985e31809000a3bdec47090b20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 Fisanthoek Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.014998357238 23.228390937164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem