Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints in Kleinmond

Weeksdagaanbod 35% af

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R943 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Footprints in Kleinmond is in 'n stil doodloopstraat in Kleinmond en is stapafstand vanaf die hoofstrand.

Daar is verskeie selfsorg-verblyfopsies, insluitend selfsorg of selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie, eetarea en 'n sitarea. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Footprints in Kleinmond word nie geraak deur beurtkrag nie aangesien voorsiening gemaak is sodat 99% van die geriewe steeds tydens kragonderbrekings werk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Footprints in Kleinmond
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Footprints in Kleinmond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R1 450 R943
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R943
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14bd77c21a37d447c5b0c74d42e0e159622096bdfaa236f0108de2f078add4d7757b45914ac7539263450a1669c37c957cc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R943 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 6 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.342999786855 19.035420119762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem