- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Botha-straat 2c, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Florentia Guesthouse is geleë in Waverley, 'n gesogte, bekoorlike woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis bied maklike toegang tot die Universiteit van die Vrystaat, die Sentrale Universiteit van Tegnologie, die hooggeregshof en die appèlhof, Mediclinic, die Sand du Plessis-teater en groot konferensie-sentrums.
Florentia Guesthouse het 6 ruim kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, WiFi en gedeelde satelliet-TV. Die gastehuis het ook 'n sitkamer en 'n eetkamer waarin gaste kan ontspan en (opsionele) ontbyt kan nuttig. Daar is ook parkeerplek van die straat af vir elke kamer.
Florentia is naby aan die ingang van Franklin Wildreservaat op Naval Hill. Hierdie wildreservaat op 'n heuwel in die middel van die stad is uiters uniek. Gaste wat vroegmiddag in Bloemfontein aankom kan gerus deur die reservaat ry en die luisterryke sonsondergange oor Bloemfontein geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Aninka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Louis Botha-straat 2c, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Florentia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Waverley Bayswater Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Botha-straat 2c, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom