- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenstraat 8, Flatrock 907, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R2 580 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Flatrock 907 is 'n lieflike dakwoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad bied. Die eiendom is sentraal geleë naby koffiewinkels, restaurante, kroeë en nagklubs.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. In die oopplan-leefarea sal gaste 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6 vind. Die woonstel maak oop na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die stad.
Gaste kan die nabygeleë V&A Waterfront verken, wat 'n verskeidenheid luukse en plaaslike winkels, restaurante en lewendige kulturele ervarings bied. Die eiendom is ook 'n kort entjie se ry vanaf skouspelagtige strande in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by Flatrock 907 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Italiaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Nicole Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Buitenstraat 8, Flatrock 907, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenstraat 8, Flatrock 907, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2