Fishermen's Retreat
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naudestraat 4, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 155 per nag, vir 11 mense
Beskrywing
Fishermen's Retreat is 'n weelderige, ruim en luukse selfsorghuis in die dorpie Rhodes. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n groot groep.
Die huis is goed gemeubileer en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 2 ruim leefareas. Op die perseel is daar ook 'n tuinwoonstel met 2 slaapkamers en 'n badkamer wat slaapplek vir 4 ekstra gaste bied. Die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet in die badkamers.
Die groot plaaskombuis is volledig toegerus en het 'n yskas-vrieskas, 'n koolstoof, 'n gasstoof en -oond, 'n ingeboude braai-area en ander toebehore. Die leefareas het gemaklike sitplek en die etenstafel langsaan het sitplek vir 6 gaste.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eiendom is na aan 'n verskeie winkels en restaurante. Dan en wan, tydens die wintermaande, kan gaste ook hulself behaag in die sneeu wat in die omliggende omgewing val.
Slaapplek
’n Bespreking by Fishermen's Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 71
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Naudestraat 4, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Gaste dink Fishermen's Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naudestraat 4, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom