Fisherman's Mountain Cottage
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer Kusweg 24, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Fisherman's Mountain Cottage is 'n knus kothuis vir 3 gaste in Kleinmond.
Die bekoorlike kothuis bied 'n uitsig op die pragtige berg en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Fisherman's Mountain Cottage is naby 'n lieflike kranspaadjie teen die kuslyn en dis net 1 km vanaf die gewilde Harbour-weg met verskeie koffiewinkels en curiowinkels. Kleinmond het 'n verskeidenheid doendinge, soos visvang, wandel, voetslaan, fietsryroetes en besienswaardighede soos die Hangklip-vuurtoring.
Kamer-opset
Kenmerke
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Laer Kusweg 24, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Fisherman's Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer Kusweg 24, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom