Fish Eagles View
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 86, Plot 220 Lindleyspoort, Bojanala, 2835, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Fish Eagles View is 'n pragtige selfsorghuis in die heuwels om Lindleyspoortdam op sowat 1000 ha se bosveld met meer as 800 wild geleë. Hierdie rustige area is perfek vir gaste wat doendinge soos voetslaan, bergfietsry, velddraf en voëlkyk geniet.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n mooi uitsig oor die dam. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens wat ideaal vir kinders is. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, sonder 'n oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n yskas in. Die huis is onafhanklik van Eskom en die yskas en ligte werk met sonkrag. Selfone en skootrekenaars kan ook gelaai word. Daar is 'n etenstafel vir 8 mense. Die sitarea het 'n Morso-kaggel. Die leefarea het stapeldeure wat na 'n beskutte balkon met 'n etenstafel vir 8 en braaigeriewe lei. Die huis het ook 'n aparte boma met sitplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Fish Eagles View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bruno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Erfdeel 86, Plot 220 Lindleyspoort, Bojanala, 2835, Noordwes
- Gaste dink Fish Eagles View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 86, Plot 220 Lindleyspoort, Bojanala, 2835, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom