Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagles View

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Die meeste voertuie kan by die huis uitkom, maar 'n SUV is meer geskik om die plaas te verken.
Rook is verbode in die huis.
Die huis het beperkte elektrisiteit en die ligte en yskas werk met sonkrag. Gaste kan skootrekenaars, kameras en selfone laai, maar haardroërs, strykysters en enige toestel met 'n element word nie toegelaat nie.
Die oond is nie in werking nie, maar daar is 'n gaskookplaat.
Let asb. daarop dat die huis nie 'n TV het nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 86, Plot 220 Lindleyspoort, Bojanala, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d35fd6aa63088e8759487f1ddf6155a624c83ffe791c80d37fe5da6376d1a9ba0ac42b964b7bb7ed2809a41cc9cb149c6df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Portion 86 Plot 220 Lindleyspoort 2835 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.505777220045 26.681108159022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem