Fish Eagle Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fish Eagle Lodge is 'n lodge in 'n stil, tog sentrale ligging in Knysna in die hartjie van die Tuinroete. Die lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Kom kuier en ontspan in die prentjiemooi tuin of geniet 'n glasie vonkelwyn by die swembad met 'n puik uitsig oor strandmeer.
Die verblyf word in 2 geboue aangebied wat albei in die groot, goed onderhoude 10 000 m²-tuin geleë is. Al die kamers beskik oor groot instapbadkamers, geïntegreerde kragproppe en 'n stoep of balkon met 'n uitsig oor die strandmeer of tuin. Elke kamer het 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. 'n Paar van die kamers het kaggels of braaigeriewe. Gratis onbeperkte WiFi en 'n TV met Duitse en internasionale kanale is in elke kamer beskikbaar. Daar is ook swemhanddoeke in elke kamer.
Gaste kan soggens 'n ontbyt-buffet op die terras met 'n uitsig oor die strandmeer en tuin geniet.
Parkeerplek is by die lodge beskikbaar.
Die gashere, Jana en Steffen, is altyd beskikbaar om in al jou behoeftes te voorsien en praat Engels, Duits, Tsjeggies en Slowaaks.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 5
Ligging
- Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Fish Eagle Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12