Firdale Mews 5
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Firdaleweg 5, Firdale Mews 5, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R2 464 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Firdale Mews 5 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Moederstad se kus.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel en stoele. Daar is ook 'n tweede balkon met sitplek en 'n pragtige uitsig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 659
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Firdaleweg 5, Firdale Mews 5, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Firdaleweg 5, Firdale Mews 5, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12