Fijnbosch Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Fijnbosch Cottage bied naweek- en vakansieverblyf in 'n stukkie natuur aan die einde van 'n pad sonder enige verkeer. Dié puik verblyf is op die randjie van 'n bos en dit is lekker stil en veilig, en naby Stormsriver Village en die Tsitsikamma Nasionale park.
Volledig gemeubileer en volledig toegeruste selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4. Skoon en topgehalte linne en handdoeke. Tee en koffie ingesluit. Braaigeriewe en WiFi. Ons is kindervriendelik. Ons het 'n tarief vir die eerste 2 gaste per nag en dan per persoon daarna tot en met 4 persone.
5 minute se stap van gewilde Stormsrivier Boomtoptoere, 20 minute se ry na die hoogste reksprong in die wêreld van die Bloukranzrivierbrug, aantal staproetes in die bos, bergfietsryroetes, Groot Boom en baie, baie meer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Fijnbosch Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom