Ferrox Rest
Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A. Ferrox-straat 89, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ferrox Rest is in Danabaai, Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die verblyf het 'n sonkrag-aangedrewe omsetter wat verseker dat gaste nie die ongerief van beurtkrag hoef te verduur nie.
Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas, kisvrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea waar gaste saam hul etes kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is lieflike braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Neem asb. kennis dat daar trappe is wat na die parkeerarea lei, maar daar is geen trappe in die eenheid nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Ferrox Rest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jacyntha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- A. Ferrox-straat 89, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Ferrox Rest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A. Ferrox-straat 89, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom