Fern Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 64, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Fern Cottage bied selfsorgverblyf in Louis Trichardt, 'n dorpie in die Soutpansbergreeks in Limpopo.
Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n groot stort en wasbak. Die leefarea het 'n enkelbed en 'n slaapbank en bied addisionele slaapplek vir nog 2 volwassenes of nog 1 volwassene en 2 kinders.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n leefarea met lugversorging, 'n etenstafel met 4 stoele, 'n slaapbank en 'n enkelbed voor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Dubbeldeure lei na 'n stoep met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n groot buitebraai.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n kragpunt tydens beurtkrag. Die eenheid is naby 'n privaathospitaal, plaaslike winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Fern Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nic Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 1
Ligging
- Reitzstraat 64, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Fern Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Makhado Soutpansberge Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 64, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom