Feather Rest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
RYNO Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Opsomming van Resensie
Jacquelene O - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Michiel V - Apr 2024
Algehele gradering
Kan dit vir seker aanbeveel.
Emma C - Mrt 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerFeather Rest se terugvoer
Hi Emma, ek is vreeslik jammer dat jy nie jou oorbly geniet het nie. Jou resensie is die eerste negatiewe resensie wat ons oor enige van ons platforms ontvang het. Ons neem kennis van jou kritiek.
Hanlie J - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig, gerieflike en uitstekende en vriendelike diens!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mc Farlane-straat 5, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Geen kinders onder 18