Farm Dexie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dexie-plaas WD24, Charles-straat, Sinksabrug, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Farm Dexie is 'n selfsorgplaashuis wat van sy eie krag gebruik maak en dis op 'n rustige en prentjiemooi plaas sowat 11 km vanaf George Lughawe. Die plaashuis is die ideale basis waarvandaan gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.
Die bekoorlike houthuis maak van sonkrag gebruik en is op die gasheer se plaas geleë. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, breekware en glasware toegerus. Die leefarea lei na 'n dek met 'n uitsig oor die plaas en op die Outenikwaberge in die verte.
Gaste is welkom om vars eiers en plaasprodukte op die plaas te koop. Daar is ook doendinge soos voetslaan- en fietsryroetes op die plaas.
Farm Dexie is sowat 20 km vanaf George se middedorp, verskeie gholfbane en -landgoedere en ander besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by Farm Dexie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 3
Ligging
- Dexie-plaas WD24, Charles-straat, Sinksabrug, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Farm Dexie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dexie-plaas WD24, Charles-straat, Sinksabrug, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom