Faimes Waterfront Villa
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 8 Aug 2024.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cannon Island-weg 42, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R6 000R4 000 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Faimes Waterfront Villa is op die waterrand in Marina Da Gama, Muizenberg geleë. Dit is die ideale gesinsvakansieverblyf en is naby die gewilde Surfer's Corner-strand.
Dié dubbelverdieping-eiendom het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort in die vierde slaapkamer. Die derde badkamer het net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beslaan die grondverdieping van die huis en bied 'n pragtige kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale kombuiseiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien word voorsien. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die ruim sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Diegene wat werk wil afhandel sal baat vind by die lessenaar en gratis WiFi.
Die boonste verdieping lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die marina. Die eiendom het ook 'n binnehof met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n privaat swembadjie. Gaste kan die Jacuzzi teen ekstra koste gebruik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Adrian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Cannon Island-weg 42, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Faimes Waterfront Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cannon Island-weg 42, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom