Evergreen AirBnB
Kry 60% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hestea-straat 778, , 0044, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R360 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Evergreen is in Pretoria Oos geleë, naby Pretoria Oos Hospitaal en Kimiad gholfbaan. Die gemeubileerde eenheid maak gebruik van sonkrag. Dit bied geriewe aan wat dit ideaal maak vir sakereisigers of algemene verblyf. Dit is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe.
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 'n baba of kleuter en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. In die TV-kamer is daar plek vir 'n kot of klein matras vir 'n baba of kleuter. 'n Klein matrassie kan voorsien word. Die eenheid beskik oor 'n sitarea, eetarea (of werksarea) en 'n kombuis wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, gasstoof en kombuistafel toegerus is. Nodige kombuisgereedskap is beskikbaar in die kombuis.
Geriewe op die perseel sluit slim-TV, WiFi, Netflix en veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, staproetes, perdry, tennis en visvang in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Hestea-straat 778, , 0044, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hestea-straat 778, , 0044, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom