- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Springbokstraat 26, Faunapark, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ethen Gastehuis beskik oor 10 kamers en bied gerieflike verblyf in die stil woonbuurt, Faunapark in Polokwane, Limpopo.
Dié gastehuis is geskik vir sakereisigers én toeriste. Elke kamer is smaakvol gemeubileer en beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv en 'n yskassie. Die kamers bied ook elkeen toegang tot 'n pragtige ontwerperstuin waar gaste kan ontspan terwyl hulle aan 'n yskoue skemerkelkie teug.
Vir sakereisigers is 'n raadsaal met sitplek vir 16 en 'n sakesentrum beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
SJM Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 11
Ligging
- Springbokstraat 26, Faunapark, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Ethen Gastehuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Fauna Park Bendor Polokwane Limpopo
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Springbokstraat 26, Faunapark, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom