Emangweni Guest House
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 72, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Emangweni Gastehuis is in die bekoorlike dorpie Vryheid en is die perfekte basis vir beide ontspannings- en sakereisigers.
Vebrlyf is in Luukse, Standaard-, Executive- en Gesinskamers beskikbaar. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met bad- of stortgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n kluis en 'n haardroër in elke kamer.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad in die uitgestrekte tuin, 'n eetsaal, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Gaste kan die plaaslike omgewing verken om unieke besienswaardighede en aktiwiteite, wat wissel van kulturele uitstappies tot buitelugavonture, te ontdek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Parkstraat 72, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Vryheid KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 72, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom