Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephants Trail Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Elephants Trail Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johanna C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna C

Goeie kwaliteit verblyf in prentjie mooi omgewing.

Pragtige skoon en netjiese verblyf in 'n ongelooflike mooi omgewing. Goeie kwaliteit meubels en linne. Die fasiliteite is goed toegerus en die bestuur baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marize B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende, ruim verblyf in die Franschhoek berge.

Hierdie cottage is beautiful en nóg mooier as op die foto's! Dit is baie ruim met 'n ongelooflike uitsig. Die gasheer het regtig die ekstra myl vir ons gestap toe ons enige iets nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views of the valley.

The accommodation was well-kept and everything we needed was available in the cottage. We also received a complimentary bottle of their wine and enjoyed it. The pool was great to swim in and view the valley below and the surrounding mountains while taking a swim. The garden was beautiful with proteas and other indigenous plants, very well-kept and with an abundance of birds. Great for nature lovers. It was peaceful and the views from the cottage were breathtaking. Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, mooiste uitsig!

Hul was baie vriendelik, het vir ons 'n komplimentêre bottel wyn gegee, asook nog 1 vir my verjaarsdag. Sal enige tyd weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephants Trail Cottage se terugvoer

Beste Tanya
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer gaste soos julle. Kom asb weer.
Groete
Henriette

Elephants Trail Cottage
Ben K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Franschhoek en omgewing verken en Elephants Trail was perfek om oor te bly.

Baie vriendelik ontvang met die komplimentêre bottel wyn, 'n lekker verrassing. Dit was baie koud en die eenheid was lekker warm met verwarmers wat reeds aangeskakel was. Die plekkie is baie goed toegerus en ons het heerlik gebly ─ uitsig oor die vallei is 'n groot plus! Klein entjie uit die dorp wat dit 'n lekker rustige plaas gevoel gee, sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephants Trail Cottage se terugvoer

Goeie more Ben

Baie dankie vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer.

Elephants Trail Cottage
Malcolm D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful wine farm stay.

A spacious, well-appointed apartment, wonderful views and very peaceful location. Close enough to the town for a quick drive to the sights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F
Enkelreisiger

Homely and comfotable.

Great overnight stay, very clean and comfortable, and had everything I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liaan J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike wegbreek - alles wat 'n couple nodig het!

Van Amy se amazing wynproe tot 'n stunning stap in die mooi veld - hierdie juweel van 'n blyplek sal ons definitief weer en meer sien. Goeie mense, goeie wyn. Goeie alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephants Trail Cottage se terugvoer

Liewe Liaan.
Baie dankie vir jou mooi woorde.
Ons is baie bly dat jul die tyd by Wildeberg geniet het en sien uit om jul binnekort weer te verwelkom.

Elephants Trail Cottage
Sonja C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en pragtig.

Absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephants Trail Cottage se terugvoer

Liewe Sonja.
Baie dankie vir jou lieflike resensie. 
Ons is baie bly dat jul die tyd by Wildeberg geniet het en sien uit om jul binnekort weer te verwelkom.

Elephants Trail Cottage
Dalene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, friendly, beautiful views.

Amy our hostess was amazing. We were on honeymoon and it was everything we imagined it would be and more. Definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephants Trail Cottage se terugvoer

Dear Dalene,
Thank you very much for your kind words and for choosing Wildeberg as your honeymoon destination.
We will most certainly pass your message on to Amy.
We are very happy that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again soon.

Elephants Trail Cottage
Paul W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Elephant Trail Cottage was absolutey fantastic!

We were on a 4-night honeymoon stay, probably the best 4-day stay that I have experienced anywhere! Set in an amphitheatre of mountains just out of town it's a phenomenal location that one can stare into for hours. The cottage is extremely comfortable and well-equipped and has everything that one needs. The staff, especially Amy, are so helpful and willingly go the extra mile to make your stay the best. The complimentary wine tasting was exceptional, their Wildeberg Wine House wines are superb and we returned home with 4 cases.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephants Trail Cottage se terugvoer

Dear Paul,
Thank you very much for your kind words and for choosing Wildeberg as your honeymoon destination.
We will most certainly pass your message on to Amy.
We are very happy that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again soon.

Elephants Trail Cottage
Craig E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location on a wine estate whose wines are world class.

Friendly and helpful service. The accommodation was great. Private with magnificent views and walks. Wine tasting was a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is ideaal geleë en uitstekend toegerus.

Die plaas is naby genoeg aan die dorp vir uitstappies, maar tog stil en afgesonder met die mooiste uitsig. Dis die perfekte wegkruipplekkie vir 'n naweek en Lin-Mari sorg dat al die nodige selfsorggeriewe beskikbaar is. Hier kan jy totale rus en vrede en 'n lieflike uitsig verwag. Die swembad is mooi skoon en jy kan selfs die plaas gaan verken en die dam besoek. Heerlike bottel wyn om die naweek af te skop ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig. Rustig. Herlaai.

Geleë op 'n plaas buite (nie ver nie) Franschhoek. Nie losstaande nie, maar vorm deel van die hoofhuis met apparte toegang en goeie privaatheid. Mooiste uitsigte oor die berge en die vallei. Pragtige tuine. Uitstekende sekuriteit. Die eenheid is ruim, netjies en skoon met pragtige dekor. Al die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritsa S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike blaaskans op 'n pragtige plaas.

Die huisie is stylvol en ongelooflik goed ingerig met alles wat mens benodig. Die atmosfeer is rustig met die mooiste uitsigte. Ons is verwelkom met 'n heerlike bottel wyn van die plaas. Uitstekend, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Pragtige uitsig en baie rustig.

Pragtig omgewing, lekker rustig en vriendelike mense en Afrikaans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal graag weer kom.

Die rustigheid en atmosfeer laat mens twyfel of jy elders heen wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome pool to do some laps and take in all the view and serenity!

Very easy check in and nice wines on premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb cottage in idyllic location.

Everything about our stay at Elephant Cottage was just perfect. Lin-Mari's welcome and communication was fantastic. Every attention to detail had been thought of and the setting and location is simply superb. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en gemaklik.

'n Wonderlike naweekwegbreek. Cottage het 'n pragtige uitsig en geriewe is netjies en skoon. Diens was vriendelik en ons het sommer soos familie gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Ons is nie tegnologies ingestel nie so kon nie die lugversorger gebruik nie. 'n Afstandbeheer sou baie beter werk. Dit was ongelooflik koud die naweek. Geen elektriese kombers nie. Geen TV, sou graag TV wou kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Mooi ligging van kothuis in estate teen berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Du Toit V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Heerlik stil, baie mooi uitsig oor Franschhoek en die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, perfekte ligging in 'n rustige omgewing met fantastiese uitsig.

Baie netjies, puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an amazing experience to stay at Elephant Trail. It was relaxing and just peaceful.

We really had an amazing stay and would love to go back there soon. Family and friends saw our pics and is now extremely interested in the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie lekker en naby alles.

Sal vir seker weer gaan kuier, dit was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdun-weg, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa908e78f9156c26a05983eab8819005b9c4c281530439a86a1b23061338f68a6c8c977e0cf753f97eec51200e34ccc8a0db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Verdun Road Wildeberg wine farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.934132231836 19.13376275266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem