Elephant Rock Villa
39 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Elke gas wat 'n volwassene is moet 'n vrywaringsvorm namens hulself, en indien van toepassing, ook namens hul minderjarige kinders onderteken vir die verblyf.
Let asb. daarop dat Elephant Rock Eco Estate in 'n gebied is waar wild vry rondloop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Elephant Rock Eco Estate, Hoedspruit, Mica, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom