Elegant Victorian Pool Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alexandralaan 19, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elegant Victorian Pool Apartment is in 'n pragtige erfenisgebou in Oranjezicht, Kaapstad se oudste woonbuurt, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel is naby die strand, De Waal Park, Tafelberg Natuurreservaat en die middestad.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n ontbythoekie. Die leefarea het 'n TV, 'n gemaklike rusbank en dit lei na die privaat tuin.
Die tuin spog met 'n pragtige Victoriaanse swembad met oorgenoeg buitemeubels, 'n buite-etenstafel en 'n braai-area. Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Elegant Victorian Pool Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 72
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Alexandralaan 19, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alexandralaan 19, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom