EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Lente W - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Baie tuis gevoel.
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Goeienaand Lente, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons is bly julle het die 'plaasoorslaap' geniet, baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Julle is altyd welkom.
Karoogroete
El Sabé & Jo Han
Theresa O - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend! Ons kom beslis weer!
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Hi Theresa, baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons waardeer julle kuier, julle is altyd welkom. Alles wat mooi is vir 2024, groete aan almal.
Karoogroete
Johan & Elsabé
Doreen A - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plaashuis.
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Goeiemiddag Doreen baie dankie vir positiewe resensie vir EL JO. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Dit was aangenaam om julle drie te ontmoet.
Die ingang na EL JO GASTEPLAAS, is volgens die ligging wat ek vir gaste stuur
Geen TV of Wi-Fi by EL JO want ons wil graag vir ons gaste n rustige plaaservaring laat ervaar.
Vosburggroete,
EL sabe & JO han
Mel T - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely hosts.
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Hi Mel thank you very much for the compliment as hosts. We enjoyed your Birdlife SA-group here on the farm.
Thanks for the support, we appreciate it.
EL sabé & JO han
Antonie V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik. Skoon. netjies.
Jan V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker plek en mense. Ons sal weer gaan kuier!
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Goeiemiddag Jan, twee dierbare swaers wat kom kuier het!!
Baie dankie vir die ondersteuning, dit was lekker om julle te ontmoet.
Vosburggroete
EL sabe & JO han
Willem B - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer van Karooplaas.
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Goeienaand Willem, hoop julle het lekker met kinders gekuier en is veilig tuis. Baie dankie vir mooi positiewe resensie vir EL JO, ons waardeer dit.
Julle is altyd welkom.
Karoo-groete
Johan en Elsabe.
Hercules N - Apr 2022
Algehele gradering
Hartlike Karoo-verblyf in 'n rustige wye oop plek met skoon, vars lug en sterreprag soos min.
Lees meerLoutjie S - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Goeiemiddag Loutjie, baie dankie vir die mooi resensie - jammer ek kon julle nie self ontmoet nie agv "nat/modder"pad. Ons baie dankbaar vir elke druppel, julle kom mos volgende keer plaas toe. Baie dankie vir jul ondersteuning, ons waardeer dit.
Vosburggroete
Johan & Elsabe
Nelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Beste halfway stop wat ons nog ooit gehad het.
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Beste Nelia,
Baie dankie vir die pragtige en positiewe resensie wat jy gestuur het, ons waardeer dit.
Dit was heerlik om julle te ontmoet en hoop julle het die wegbreek Weskus toe geniet.
Vosburggroete,
Elsabe & Johan
Izabel S - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik met die beste gasvryheid.
Lees meerEL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Nogmaals baie dankie, sodra ons reën kry, gaan Johan pad skraap/sleep. Julle bly altyd welkom.
Karoogroete,
Johan en Elsabe.
Maryna M - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike Karoo-kuier.
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Goeiemôre Maryna lekker van jou te hoor.
Baie, baie dankie vir wonderlike resensie, was lekker om julle te ontmoet - julle is altyd welkom.
Karoogroete
EL sabe & JO han
Michele N - Jun 2021
Algehele gradering
Spacious, safe, clean farm stay for our Family.
Lees meerEL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Hi Michele en kinders,
Baie, baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom en dit was lekker om julle te ontmoet.
Mooi bly
Karoo-groete
EL sabe en JO han.
Jacques O - Jan 2021
Algehele gradering
'n Groot dankie aan Elsabe en Johan vir hulle hoë kwaliteit Karoo gasvryheid.
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer
Goeienaand Jacques baie, baie dankie vir die pragtige resensie vir EL JO, ons waardeer dit opreg. Julle altyd weer welkom
Irida S - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker op die plaas!
Julia E - Aug 2020
Algehele gradering
'n Aangename oase langs 'n lang pad.
Ig F - Aug 2020
Algehele gradering
EL JO en Poortjie is 'n juweel. Wat 'n voorreg was dit om Johan en Elsabe te kon leer ken. EL JO was alles en meer as wat ons verwag het.
Johan S - Okt 2019
Algehele gradering
Kan dit beslis aanbeveel, puik waarde vir geld, stilte, rus, vrede en lekker kos.
Chantelle P - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese Karoo-gasvryheid.
Deon J - Jul 2019
Algehele gradering
Veilige, mooi natuurskoon en vriendelike diens.
Polla V - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier, blyplek is pragtig ingerig.
Louis C - Des 2018
Algehele gradering
Ruim, kalmte en natuurskoon.
Heather H - Nov 2018
Algehele gradering
Home away from home, peace and quiet and welcoming hosts.
Tertius D - Apr 2018
Algehele gradering
Die rustigheid van die Karoo beleef jy opreg by El Jo.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poortjie Plaas, Langs die R384/AP2997, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom