Eikenhof Plaas
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R362, Eikenhof Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R950R713 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eikenhof Plaas is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis wat op 'n plaas net buite Vredendal aan die Weskus geleë is. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en bied 'n pragtige uitsig oor die platteland en die wingerde.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehalteinne en badhanddoeke word voorsien.
Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n privaat houtdek met 'n tafel en stoele, asook braaigeriewe waar gaste die uitsig kan bewonder. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Eikenhof Plaas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rozanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande gelys 5
Ligging
- R362, Eikenhof Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink Eikenhof Plaas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R362, Eikenhof Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18