Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ehlathini Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Ehlathini Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Frikkie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelik, en baie mooi.

Ons het heerlik gekuier, dit is die saligheid vanself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ehlathini Game Lodge se terugvoer

Goeie dag Frikkie
Baie dankie dat jy vir ons die terugvoer gegee het, ons is baie bly om te hoor dat julle die tyd op die plaas geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Die Ethlathini Span

Ehlathini Game Lodge
Melinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Melinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was teleurstellend. Die algemene instandhouding is afgeskeep.

Ons was in die Ehlathini Game Lodge en die rede hoekom ons die plek gekies het, was die pragtige natuurskoon wat jy op die internet sien en ons wou dit geniet. Die chalet het geen tafel waar jy kan kuier en ontspan nie, dus moet jy na die lodge gaan en tussen ander mense sit waar jy geen privaatheid het nie en elke gesprek moes aanhoor. Die yskas staan op die vloer en is so ongerieflik, sit dit eerder op die kas, waar jy nie jou rug moet breek om dit te gebruik nie. Die matte in die kamer het nie rubber onder nie - hoogs gevaarlik op die gladde vloere. Die prys wat jy betaal vir die etes is nie die kos werd wat bedien word nie. Geen tye is gegee vir ontbyt of aandete nie. Vir die komsbuispersoneel is gevra hoe laat aandete bedien word en die antwoord was, "ons maak nie die kos nie, ons weet nie". Een tafel by die swembad met ses stoele - daar was meer gaste as stoele. Die natuur is asemrowend mooi en dan moet jy binne die gebou sit omdat daar nie ander plek is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ehlathini Game Lodge se terugvoer

Goeie dag Melinda

Dit klink asof julle 'n frustrerende ervaring gehad het by die Ehlathini Game Lodge, en ons wil graag daarvoor verskoning vra. Dit is teleurstellend om te hoor dat die algemene instandhouding van die fasiliteit nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Ons is wel bly dat julle die wonderlike natuurskoon geniet het.

Dankie dat julle hierdie terugvoer gedeel het. Dit is waardevol vir die verbetering van die ervaring van toekomstige gaste.

Die Ethlathini span

Ehlathini Game Lodge
Logan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Logan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Amazing place. I would definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ehlathini Game Lodge se terugvoer

Good day Logan, thank you for taking the time to leave a review for us, your feedback is appreciated. We agree that Ehlathini is magical and we are glad to hear that we will welcome you back in the future.
Regards, The Ehlatini Team

Ehlathini Game Lodge
Ramasela M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramasela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Was given the wrong chalet I booked (Nguni), they gave (Bushmen). But overall it was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ehlathini Game Lodge se terugvoer

Dear Ramasela,

Thank you for sharing your experience with us. We're glad to hear that you found your stay overall lovely despite the mix-up with the chalet booking. We apologise for the inconvenience of receiving the wrong chalet and any inconvenience it may have caused. Your feedback is important to us, and we will review our processes to ensure that such errors are minimised in the future. We appreciate your understanding and hope to have the opportunity to welcome you back for a seamless and enjoyable stay in the future.

Ehlathini Game Lodge
David Matome L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Matome L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will definitely visit again.

We really enjoyed. Everything was on point. Swimming pool, chalets, manager friendly. I will definitely go again. When going to the lodge, follow the reception signs until you reach the lodge main gate. I rate them 5 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja Smith S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja Smith S
Saam met vriende

Pragtige plek - 'n heerlike 'self-catering' venue vir 'n groep tot en met 12 pax.

Daar is lieflike yskaste - basies 1 vir elke kamer in die kombuis. Gasstoof. Gedurende loadshedding het hulle die generator aangesit. Vrieskas kleiner. Die 'pantry' is volledig gestock met enige item breekgoed en messegoed waaraan jy kan dink. Kamers baie ruim en netjies. Met aankoms, na die 2de hek - volg die 'Reception' bordjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ehlathini Game Lodge se terugvoer

Good Morning Sonja,

Thank you for taking the time to write us such a lovely review.

We are delighted to see that the self-catering facilities exceeded your expectations.

We are looking forward to welcoming you back in the near future.

Ehlathini Game Lodge
Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jemima-weg, Sandnek Deel 1 Leerdam-plaas 443LR, Marken, 0605S, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1773b600f4d9edc041e4d001dfa4daff63d6c9f5a4ebd0c165671c7a6a9e03a46d27c6634461ce303bff76ba298a18dff9ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Jemima Road Sandnek Portion 1 Farm Leerdam 443LR 0605S Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.529260325842 28.363810976902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem