Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden's Edge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Azure, Eenheid 4, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden's Edge is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Big Bay, in 'n veilige kompleks met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer. Hierdie woonstel is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of watersportliefhebbers.

Dié stylvolle woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n moderne badkamer, oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi met 'n ononderbroke kragtoevoer is tydens kragonderbrekings beskikbaar. Dit is ideaal vir gaste wat bietjie moet werk.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike swembad.

Eden on the Bay is net 2 minute se stap vanaf plaaslike besienswaardighede, restaurante en openbare vervoer.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden's Edge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Eden's Edge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kelly Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan, Azure, Eenheid 4, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden's Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Azure, Eenheid 4, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa2df0b1f5e171b2ae0628f1e1fa865cfe9a9c582178ab55a76140ae999e14f898ddea0ccbc2e3232fd82dcab4192c63733d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Otto du Plessis Drive Azure, Unit 4 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.79166459257 18.459539115429
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem