Eden Vreugd Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Gwynneth H - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvry, netjies, lekker geëet.
Junita B - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies met alles wat nodig is.
Annalie R - Aug 2023
Algehele gradering
Ek gee hierdie gastehuis 15 uit 10. Die gasvrou was vriendelik, die woonstel was goed ingerig en die diens was uitstekend, een van my beste ervarings tot op datum!
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Carina W - Apr 2022
Algehele gradering
Oulike gastehuis.
Hottie O - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelik.
Johann P - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker! Vriendelike blyplek.
Marlize B - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon en heerlike ontbyt!
Eden Vreugd Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om jul gasvrou te kon wees.
Ronel E - Feb 2019
Algehele gradering
Was rustig en stil.
Eden Vreugd Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly jy het jy verblyf hier geniet. Groetnis Amanda
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedestraat 46, Fochville, 2515, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom