Ebanaezer
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koedoelaan 76, Reebok, 6500, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Ebenezer is 'n selfsorg-eenheid in Reebok in die Oos-Kaap. Hierdie selfsorg-eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wasmasjien en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die huis is met sonpanele toegerus sodat dit nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.
Gaste kan die dag op die strand of by die getypoel deurbring of iets by een van die restaurante in die omgewing gaan eet.
Slaapplek
’n Bespreking by Ebanaezer sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Koedoelaan 76, Reebok, 6500, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koedoelaan 76, Reebok, 6500, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom