Eagles View Guest House & Business Centre
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Marcella G - Apr 2023
Algehele gradering
Great.
Esme M - Mrt 2021
Algehele gradering
'Home away from home'
Callie C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Alta het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Claud B - Aug 2019
Algehele gradering
Stay was great , enjoyed the freedom to go and collect a drink when needed.
Francois V - Aug 2019
Algehele gradering
Die plek is lieflik, maar kort bietjie onderhoud en nasorg.
Lees meerBenjamin E - Feb 2019
Algehele gradering
Onpersoonlik.
Heidi H - Okt 2018
Algehele gradering
Alta is a wonderful person that makes you feel welcome at her establishment, will definitely visit again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alta is 'n wonderlike persoon wat jou welkom laat voel by haar instansie, sal beslis weer besoek.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mariaan V - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Emily M - Sep 2018
Algehele gradering
The place is magnificent and refreshing.
Minette F - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Eagles View Guest House & Business Centre se terugvoer
Baie dankie Minette, veral vir jou ander wenke.
Groete,
Alta
Rina L - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Eagles View Guest House & Business Centre se terugvoer
Goeiedag,
Ons vra om verskoning vir enige ingerief, dit is heeltemal onaanvaarbaar.
Ons het die skuldige plant by die wasgoeddraad goed terug gesnoei.
Dankie vir die terugvoer.
Groete.
Alta
Estelle D - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en goed geprys.
Karen T - Okt 2016
Algehele gradering
Hospitality at its best.
Sarina H - Aug 2016
Algehele gradering
Voorbeeld van ‘n perfekte gastehuis.
Fikile N - Des 2015
Algehele gradering
We had a great time, will definitely recommend the place.
Janine E - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het 'n seminaar bygewoon.
Cornelius V - Sep 2015
Algehele gradering
Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.
Jean-pierre R - Aug 2015
Algehele gradering
Great place to stay!
Lees meerHannes C - Des 2014
Algehele gradering
Very satisfied
Juriaan E - Mei 2014
Algehele gradering
Very nice!
Hennie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Die verblyf was baie goed en die personeel bekwaam.
Rayner L - Mrt 2014
Algehele gradering
Fantastic
Helena C - Feb 2014
Algehele gradering
Huislik en vriendelik.
Ansie M - Des 2013
Algehele gradering
Wonderful
Joey P - Apr 2013
Algehele gradering
Goeie diens en waarde vir geld
Duduzile M - Des 2012
Algehele gradering
The service was excellent
Nkosi M - Mrt 2012
Algehele gradering
Superb and well managed
Nokuthula B - Des 2011
Algehele gradering
The host is attentive and the staff helpful
Colleen K - Feb 2011
Algehele gradering
I was delighted with the garden, old farm house and surroundings of the guesthouse.
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Gallery 1, Ribbon-straat, Little Falls, Roodepoort, 1735, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom