Piketberg Guesthouse
- Kapasiteit: 53 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R399, Vredenburg-weg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Piketberg Guesthouse is in Piketberg geleë en ideaal vir sakereisigers, toeriste en vakansiegangers wat die Swartland wil verken. Die gastehuis bied verblyf, konferensiegeriewe, en 'n unieke eenheid wat 'n kasteel uit die 1890's is. Dit is die ideale wegbreek uit die stad se gejaag.
Die gastehuis bied 20 eenhede wat elkeen sy eie en suite-badkamer, kombuis, stoep en braaigeriewe het. Die kamers het gemaklike beddens en die en suite-badkamer het 'n stort of 'n stort-oor-bad.
Die perseel bied konferensiegeriewe vir 60 gaste en is ideaal vir 'n werksfunksie, spanbou-aktiwiteite of 'n privaat geleentheid. Gaste kan die swembad geniet en ontbyt en aandete is op vooraf versoek by die restaurant op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Ancil Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Jaar gelys 1
Ligging
- R399, Vredenburg-weg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Piketberg Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 53 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R399, Vredenburg-weg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom