Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duikersdrift Winelands Country Escape

Gastehuis
Dubbelkothuis
Vanaf
Vanaf R1 665
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het 'n uitsig op die berge, 'n kaggel en 'n privaat stoep. Die eenheid is ideaal vir ’n paartjie en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is lugversorging, plafonwaaiers wat met 'n afstandbeheer werk, ’n TV, WiFi, USB-koppelpunte, 'n kluis, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die stoep is die ideale plek om 'n oggendkoffie of skemerkelkie te geniet. Die kothuis is nie vir selfsorg toegerus nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die kothuise is nie vir selfsorg toegerus nie.
Die kaggels op die stoep is nie braai-areas nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet, voor hul aankoms, by die instansie navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskothuis
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinskothuis vir 4 het 'n uitsig op die berge en 'n privaat stoep vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie. Elke oopplan-kothuis het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 2 ekstra lang enkelbeddens in 'n slaaphoekie. Die privaat badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is lugversorging, plafonwaaiers wat met 'n afstandbeheer werk, ’n TV, WiFi, USB-koppelpunte, 'n kluis, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n kaggel. Let asb. dat die kothuis nie vir selfsorg toegerus is nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die kothuise is nie vir selfsorg toegerus nie.
Die kaggels op die stoep is nie braai-areas nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet, voor hul aankoms, by die instansie navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Drostby-laan, Erfdeel 31 Plaas 108, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd478188c2a50acf4d35bdcb613d037bd4527c68eb57cf8d0fce630126db3813d3501d89cccb998a792ca11fa5bf225014b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 665 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Old Drostby Avenue Portion 31 Farm 108 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.258166639326 19.128566153373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem