Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drostdy Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Wilna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 2 resensies vir Drostdy Gastehuis
Netheid
2.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Johnnie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johnnie M
Besigheidsreis

Teleurstellend. Kan die instelling nie met vrymoedigheid aanbeveel nie.

Met ons aankoms het die gasvrou nie geweet van ons bespreking nie. Sy het toe reeds een van ons kamers aan ander gaste toegeken, maar ek moet erken dat sy geen probleem gehad het om vir ons nuwe kamers toe te ken nie. Twee van die 3 kamers wat ons as werksgroep bespreek het, het die aand voor slaaptyd en die oggend met opstaantyd (05:00) nie warm water gehad nie. Dit was 'n baie onaangename verrassing. Ek het die probleem onder ons gasvrou se aandag gebring wat dit deur die dag aangespreek het deur die warmwatertoestelle te laat herstel. Ons het die 2de aand van ons verblyf gelukkig darem warm water gehad. Ek twyfel oor die stergradering van die instelling en sal voorstel dat dit hersien moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hardus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location great. Revamp needed big time.

This town does not have great accommodation. With this location, much is possible if they do a major upgrade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leask-straat 4, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa197a83319dc2fd7deda8b7b64ff05c54ffc51af222ee7726211db881b0f4b548b71eccf2ce1ca809464ec5ef4c5a8d5d4f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 4 Leask Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.197660809407 25.985716137434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem