Dream View Rental at The Butterfly Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-weg 296, Pringlebaai, Overberg, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Dream View Rental at The Butterfly Villa is die onderste verdieping van 'n gesinsvriendelike villa in Pringlebaai, Overberg. Dié deel van die villa het 'n mooi see-uitsig met berge in die agtergrond en bied slaapplek aan 10 gaste.
Die villa het sonkrag en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het kinderbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die vyfde slaapkamer. Gaste deel die aparte badkamer met 'n toilet en 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, wasmasjien-tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus.
Ander geriewe sluit 'n Jacuzzi, 'n oopplan-leefarea met gemaklike rusbanke, 'n braai-area, WiFi, 'n gasbraai, 'n eetarea met genoeg sitplek en veilige parkeerplek op die perseel in.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit voetslaan, die Harold Porter Botaniese Tuin, sandplankry, kajakroei, Blouvlagstrande en 'n rits restaurante en winkels in.
Slaapplek
’n Bespreking by Dream View Rental at The Butterfly Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Your Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- High Level-weg 296, Pringlebaai, Overberg, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Dream View Rental at The Butterfly Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-weg 296, Pringlebaai, Overberg, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom