Down-to-Earth Luxury Tented Accommodation
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, Heroldsbaai-oord, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 050 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Down-to-Earth Luxury Tented Accommodation is 800 m vanaf die bekende Old Bay Hotel en Gholflandgoed. Dit bied 'n unieke glanskamp-ervaring in 'n stylvolle struktuurtent in die Heroldsbaai-oord.
Die knus struktuurtent bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en dit beskik oor 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tent het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat slegs geskik is vir kinders. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die tent het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Komplimentêre bottel wyn word met aankoms voorsien. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste.
Skuifdeure lei na 'n houtdek met 'n tafel, stoele en ingeboude braaigeriewe. Dit is die ideale plekkie vir 'n skemerkelkie met 'n uitsig oor die plaas en die see. Daar is 'n lieflike restaurant, Down to Earth, reg langs die tent.
Slaapplek
’n Bespreking by Down-to-Earth Luxury Tented Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Frederik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 1
Ligging
- R404, Heroldsbaai-oord, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Down-to-Earth Luxury Tented Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, Heroldsbaai-oord, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom