Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornboom Plaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Doornboom Plaas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bronwin H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige wonderlike kuier sal definitief weer gaan.

100% beste blyplekkie.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kamer was skoon en gerieflik!

Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophette G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf vir 'n spesiale verjaarsdagviering.

Janelle is 'n uitstekende gasvrou. Sy het deurlopend met ons gekommunikeer, het ons persoonlik ontvang en weer die volgende oggend uitgeklok. Die verblyf is veilig, ruim, netjies en skoon, met hoë kwaliteit linne en alles wat mens benodig vir oornag. Baie dankie, ons sal graag weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance I - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lance I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en goeie oornag plekkie!

Kompak, alles wat jy nodig het, maar skoon en veilig. Baie gasvry. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ericka B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gesellig.

Baie netjies met alles wat nodig is. Kan die plek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janus En Alet R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus En Alet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Janelle het ons met wonderlike gasvryheid ontvang. Die plek is baie gerieflik en wonderlik prakties met alles wat nodig is vir 'n heerlike en gerieflike oorbly. Vir seker 5+ sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé D
Enkelreisiger

Awesome.

It was an amazing peaceful retreat surrounded by a lovely countryside atmosphere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versoeke vir persoonlike gerief is onmiddellik en moeiteloos aan voldoen.

Ons het 'n vriendelike, gasvrye ontvangs en baie aangename verblyf geniet. 'n Hartsvreugde- en plaasatmosfeer-ervaring in 'n landelike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxy H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxy H
Enkelreisiger

Very friendly welcome.

The stay exceeded my expectations. Well equipped and catered for my needs. Neat and very homely. I must return when im in the area again. Very friendly and beautiful serene place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totale rustigheid.

Afgesonder van enige gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R600
R600 R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornboom Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e2a773d2f1a020403e505d0b056468f778786d7b3172ce42b76b79d23ae17e8b217a89ff1ae7172a1afbdcaa0c4bbc414f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R450 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Doornboom Plaas Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068621205767 20.967994997006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem