Dolphin Inn
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan 206, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dolphin Inn is 'n lieflike selfsorghuis in Astonbaai en dis ideaal vir vriende of gesinne wat 'n vakansie by die strand wil geniet.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van die derde badkamer met 'n stort gebruik. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die hoofleefarea is bo en het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n induksiestoof, oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die huis het 'n lieflike stoep met 'n see-uitsig in die verte en buitebraaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke en 'n motorhuis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dolphin-rylaan 206, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Dolphin Inn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Astonbaai Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan 206, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom