Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doringkampplaas-straat 1, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 350R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dio Dell'Amore Gastehuis weerspieël die oorvloedige elegansie van Toskane en is aan die oewer van die Kabeljousriviermond in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geleë.
Dio Dell'Amore het 6 ruim en suite-kamers met luukse geriewe wat onvergeetlike verblyf verseker. Elke kamer beskik oor lugversorging, DStv, vinnige internet, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n persoonlike kluis, 'n en suite-badkamer met stort en bad en 'n balkon of stoep met pragtige uitsigte.
Ons het 'n ten volle gelisensieerde kroeg. Ontspan met 'n glasie wyn of 'n mengeldrankie na 'n besige dag in ons lieflike dorp. Sit lekker en kuier langs die kaggel met ander gaste of jou gashere, of sit bloot op die dek en verlustig jouself in die uitsig oor die strandmeer of die golwe. Mengeldrankies word by hierdie dek voorgesit.
Aktiwiteite sluit perdry op die strand, branderplankry-lesse en sandplankry in. Die verblyf is minder as 3 km vanaf die Fountains Mall, Jeffreysbaai Gholfklub, Dolphin-stand en Jeffreysbaai se skulpiesmuseum.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 120
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Doringkampplaas-straat 1, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Dio Dell 'Amore het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kabeljous Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doringkampplaas-straat 1, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom