Die Withuis
Beskrywing
Withuis 1 bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en die tweede en derde slaapkamer is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek wat na die eetarea lei. Die huis het 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien gereël.
Indien enige skade aan die eiendom en huisinhoud aangerig word, sal die gas verantwoordelik gehou word.
Gaste word versoek om asseblief hul eie strand- en swemhanddoeke saam te bring.
Slegs die aantal gaste waarvoor bespreek is mag oorslaap.
Funksies of partytjies moet vooraf met die bestuurder gereël word.
Die verblyf het sonkrag en 'n omsetter.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pikkewynstraat 3, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom