Die Wit Haas
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat, Neutedop Landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Wit Haas is 'n gerieflike selfsorghuis in 'n privaat landgoed in Nieuwoudtville wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die landgoed word deur pragtige blomme gedurende blommetyd omring en skep 'n rustige en idilliese omgewing.
Hierdie luukse verblyf beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, luukse beddegoed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n aparte leef- en eetarea waar gaste kan ontspan.
Gaste kan buite by die boma braai en sterrekyk. Die omheinde landgoed bied veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Nieuwoudtville is 'n populêre toeristebestemming, veral gedurende die blommetyd wanneer toeriste die dorp se gewilde verskeidenheid blomme kan verken. Gaste kan die waterval, botaniese tuin, kokerboomwoud en staproetes by die Oorlogskloof Natuurreservaat verken. Ander aktiwiteite sluit voëlkyk, fietsry en maaltye by verskeie restaurante in.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Wit Haas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Miranda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 1
Ligging
- Proteastraat, Neutedop Landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Wit Haas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieuwoudtville Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat, Neutedop Landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom