Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Uilhuisie

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Angora Stud Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Uilhuisie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in die hartjie van die veld, op 'n skilderagtige plaas buite Bonnievale geleë is. Dit spog met 'n asemrowende uitsig op die Riviersonderendbergreeks en is veral betowerend wanneer dit in die winter met sneeu bedek is.

Dié kothuis werk met sonkrag, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, 'n oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n binnebraai-area wat ook as 'n kaggel kan dien en gemaklike sitplek. Daar is ook 'n koffiemasjien en gratis WiFi.

Die kothuis lei na 'n gemeubileerde stoep en 'n swembad wat met 'n pragtige uitsig oor die landskap spog. Gaste kan ook die Nguni-beeste of elande wat op die plaas rondloop, sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Uilhuisie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Die Uilhuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Rozitha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Jaar gelys 6

Ligging

  • R317, Angora Stud Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Uilhuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R5 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Angora Stud Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8d3f61967546f8560abf47ec5c7b6805a812aab736cf0a3113bca6df41c1521f2d61d45f12c5708c55f882b2cdbbfb5dfa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 700 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 R317 Angora Stud Guest Farm 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.983961327785 20.097784110451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem