Die Storie Kamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Storie Kamer is 'n selfsorgeenheid in Kamieskroon, 'n klein dorpie in die middel van Namakwaland, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en verskeie boeke. Gaste is wlkom om 'n boek huis toe te neem indien hulle dit vreeslik geniet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, enkelplaatstoof, broodrooster, ketel en 'n mikrogolfoond toegerus. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Daar is ook 'n eetarea geskik vir 2.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die tuin geniet, gaan stap en op die stoep met 'n uitsig oor Kardou, die ikoniese heuwel oos van Kamieskroon, ontspan.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Storie Kamer sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kamieskroon Namakwaland Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom