Die Stoep Lodging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prodigal Son 4, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Stoep Lodging bied oornagverblyf in Meer-en-See in Richardsbaai en is ideaal vir toeriste of sakereisigers aangesien dit naby verskeie winkelsentrums, die waterfront en meer geleë is.
Verblyf word in 3 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Elke kamer het lugversorging, 'n dubbelbed met skoon, wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Elke kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is beskikbaar. Elke kamer lei na 'n groot stoep met braaigeriewe. Gevriesde, klaargemaakte maaltye is op versoek beskikbaar.
Die verblyf is naby restaurante en die gholfklub geleë, net 12 km vanaf Richardsbaai se middedorp, 13 km vanaf Alton en 12 km vanaf die hawe. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pierre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Prodigal Son 4, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Die Stoep Lodging het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prodigal Son 4, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom