by Die Stasieweg Tuishuisie | LekkeSlaap
+18

Die Stasieweg Tuishuisie

Selfsorg
Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jun 2022 tot 31 Des 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R830 R747 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Stasieweg Tuishuisie is 'n gerieflike semi-selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Lyttelton Manor, Centurion.

Die eenheid van 35 m² het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n reënstort en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en basiese toiletware word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en WiFi. Die middagson skyn ook lekker in die eenheid in.

Die eenheid lei na 'n privaat stoep en parkeerplek is in die toesluitmotorhuis met 'n privaat ingang na die eenheid beskikbaar.

Stasieweg Tuishuisie is minder as 2 km se ry vanaf die Unitas-hospitaal en Lyttelton-winkelsentrum, en 3 km vanaf die Gautrain Centurion-stasie en Centurion Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Stasieweg Tuishuisie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Die Stasieweg Tuishuisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Die Stasieweg Tuishuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
R830 R747
per nag (plek vir 2)
Vanaf R830
R830 R747
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA180940b9fa2126645b4a9d3f80e36d69987c1930fe0ae5ad6a1eb3ca4c59678c1e351defa05f3124083173f7f0013a45b849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830, nou Vanaf R747  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 147 Station Road Lyttelton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.838274625082 28.202317065225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem