Die Skooltjie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Maryna M - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Baie rustig, net wat ons gehoop het!
Die Skooltjie se terugvoer
Baie dankie, Maryna, en dit was so heerlik om al 4 Meyers te ontmoet! Julle was die gemaklikste gaste almal saam kuier-kuier in die plekkie toe die stofstorms woed! Hoop om julle weer by ons te ontvang as julle in die Karoo toer.
Ruth P - Apr 2023
Algehele gradering
Karoo Serenity.
Die Skooltjie se terugvoer
Thank you, Ruth. Was so lovely to have you with us, to realise that you've appreciated the surroundings of the Onder-Karoo, and to have the privilege of sharing your awesome photographs. Regards, Hanlie
Albertus V - Jul 2022
Algehele gradering
Tranquil, peaceful and a place to wind down.
Die Skooltjie se terugvoer
Baie dankie, Albertus! Ons sien uit na jul volgende besoek - dan sal die kinders hopelik nog bereid wees om saam te kom na die ongerepte, stil karoo! Die onbeperkte Wi-Fi sal seker entoesiasme aanhelp. Julle is so 'n pragtige gesin!
Groete, Hanlie
Chris V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig, as jy wil gaan rus en afskakel.
Michael M - Aug 2021
Algehele gradering
The remoteness is incredible, and yet all the luxuries are there.
Lees meerDie Skooltjie se terugvoer
Dear Michael
It was such a privilege to have you with us, since you were adventurous yet could appreciate the simplicity and vastness of our Onder-karoo area. I whish you and your fiancê a happy life together and hope to see you again soon!
Regards
Hanlie
Andries S - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies, heerlik afgesonder.
Lees meerDie Skooltjie se terugvoer
Baie dankie, Andries en Annalise, julle was wonderlike gaste wat die beste uit ons omgewing gehaal het! Ons sien uit daarna dat julle weer in die Tankwa kom kuier!
Groete
Thys en Hanlie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R356, Klipbanksrivier, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Geen kinders onder 10