LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Sadies | LekkeSlaap
+33

Die Sadies

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushbuck-weg 26, Aviemore, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Sadies is 'n gerieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Sedgefield.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het elk 'n stort of 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye rondom die etenstafel geniet. Daar is ook 'n wasmasjien.

Gaste kan in die sitarea voor die TV ontspan, en die huis het onbeperkte WiFi.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep en braai-area, met 'n uitsig oor die tuin, en 'n onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar langs die huis.

Sedgefield bied verskeie aktiwiteite soos swem, valskermsweef en stap- en voetslaanroetes. Gaste kan die Wildernis Nasionale Park of Goukamma Natuurreservaat besoek om verskeie voëlspesies te sien, asook in die area hengel en by die Groenvleimeer ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Sadies sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Die Sadies
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bushbuck-weg 26, Aviemore, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Sadies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushbuck-weg 26, Aviemore, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c32a31e9abf63f405b07847db97b404cdef27aac9bc5b7a684780d953ef7957dbe23441bcc729e5eb19ac34e854fe4388b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 26 Bushbuck Road Aviemore 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.01834 22.81797
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!