Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Mynhuis Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anna Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Die Mynhuis Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andy B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy B
Besigheidsreis

Excellent customer service.

Annatjie went out of her way to accommodate us when we were running late for our check-in. She even met us on site late to help us access the premises. Her communication and follow-up were excellent. We would highly recommend "Die Mynhuis Guesthouse".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G

Baie vriendelik, kamer was baie gerieflik.

Badkamer benodig opgradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L
Besigheidsreis

Lekker plekkie.

Baie lekker gebly, gawe mense en skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Mynhuis Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Die Mynhuis Guesthouse
Jm B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jm B
Enkelreisiger

Akkommodasie, op sigself, was goed.

Wat akkommodasie betref, het ons geen klagtes nie. Die kamers, beddegoed en ander bykomstighede, was skoon en voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Besigheidsreis

Baie lekker gebly, dankie.

Sal weer hierdie gastehuis gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Mynhuis Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anton. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Die Mynhuis Guesthouse
Carien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carien V
Besigheidsreis

Heerlik en snoesig oorgebly in die Mynhuis. Pragtige kamer.

Ons het veilig gevoel alhoewel ons gewaarsku is oor veiligheid in Kuruman. Ons voertuie was ook agter slot en grendel parkeer. Die kamer is keurig en beddegoed is snoesig. Het heerlik oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J

Accommodation was good.

Only stay in Kuruman if you really have to. "Die Mynhuis" was very good and the hostess was great. Unfortunately, it is not wise to venture out anywhere for a meal so we had to order in. Sad but true. Dangerous little town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R
Saam met vriende

Stil en rustig.

Perfekte oornagstop. Kamers is netjies en skoon, alles wat jy nodig het. Area is ook lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L
Saam met vriende

Pragtig.

Lekker gemaklik en mooi. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Mynhuis Guesthouse se terugvoer

Môre Cora,

Baie dankie. Was lekker om julle te kon huisves. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Mynhuis personeel

Die Mynhuis Guesthouse
Leana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana V

Baie lekker oorgebly. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Baie skoon, netjiese kamer. Alles gehad wat ek nodig gehad het. Veilige parkering, vriendelike werkers. Ek sal vir seker weer die Mynhuis boek as ons Kuruman weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, en behulpsame diens. Ons was baie tevrede met die diens en akkommodasie.

Ons het lekker gebly en was baie tevrede met die diens en akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ané E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ané E
Gesin met klein kinders

Aangename oornagplekkie.

Skoon, middel van dorp. Maklik gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botha-straat 10, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789d647521334a39778dcbfc3e45d17238cfcfa281c7481e185db10ae1d6abb0a15c90409e783b4819e98513e8523112696d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 10 Botha Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.453889014633 23.429897725582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem