Die Manor Annex
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ryneveldtstraat 6, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Manor Annex bied B&B-verblyf in Hanover, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers.
Verblyf word in kamers met slaapplek vir 3 tot 5 gaste wat ideaal is vir gesinne gebied. Die kamers het gemaklike beddens en privaat badkamers met bad- of stortgeriewe. Elke kamer het ook 'n lessenaar en linne.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met gemaklike rusbanke, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. 'n Heerlike ontbyt word soggens bedien en sluit 'n volledige Engelse of Ierse, vegetariese of streng vegetariese opsie in.
Die huis spog met 'n lieflike tuin met braaigeriewe, buite-vuurmaakplek en privaat parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Gary Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 145
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Ryneveldtstraat 6, Hanover, 7005, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Hanover Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ryneveldtstraat 6, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom