Die Koejawelhuisie
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44, Gelukwaartsplaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Koejawelhuisie bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustige plaas 7 km vanaf Porterville, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Olifantsrivierberg. Die plaas bied 'n rustige toevlugsoord wat deur 'n koejawelboord en mielie- en kanolalande omring word. Kom ontspan in die nuwe KolKol-warmbad onder die sterre.
Die smaakvolle en privaat kothuis skuil in die middel van 'n koejawelboord en bied 'n pragtige uitsig op die omliggende berge. Dit beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 'n slaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, groot binnebraai-area en 'n etenstafel toegerus. Buite is daar braaigeriewe en binne is daar 'n waaier en lugversorging.
Aktiwiteite op die plaas sluit swem in die dam, voëlkyk, voetslaan, bergfietsry, stap op die plaas en ontspan op die stoep in. Die plaas is sentraal geleë en gaste kan daguitstappies na nabygeleë dorpe geniet. Sommige naweke is daar ook 'n plaasmark op die rand van die dorp. Daar is 'n grondpad van 3,5 km, maar dis begaanbaar met enige motor.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Koejawelhuisie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Kathy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Jaar gelys 6
Ligging
- R44, Gelukwaartsplaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Koejawelhuisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Porterville Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44, Gelukwaartsplaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom