Die Kalaharihuis
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joslingstraat 2, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R725 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kom geniet die rustige omgewing en ervaar ware Noord-Kaapse gasvryheid. Dis in 'n stil woonbuurt in die hartjie van Upington geleë.
Dié gastehuis het stylvolle slaapkamers met lugversorging wat perfek vir gesinne of groepe vriende is. Daar is selfsorggeriewe vir diegene wat graag self wil kosmaak. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV Netflix, YouTube en gratis WiFi in.
Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Die Kalaharihuis is in die hartjie van Upington, naby die lughawe en die Medi-Clinic. Dis ook net 'n entjie vanaf die Kalahari Mall, Duineveld Hoërskool en die Oranje-Noord Laerskool.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Wicus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Jaar gelys 9
Ligging
- Joslingstraat 2, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Kalaharihuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Die Rand Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joslingstraat 2, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom