Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Bosvarkie Accommodation and Camping

Kampeerplek 1, 2 en 3
Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampeerplekke is in skaduryke areas met gras geleë wat dit ideaal maak vir tente. Braaidromme en roosters is beskikbaar. Die staanplekke is naby die boskroeg en restaurant. Kampeerders maak van die gemeenskaplike ablusiegeriewe wat warmwaterstorte, toilette en wasbakke insluit, gebruik.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring. Braairoosters en braaitange word voorsien.

Huisreëls

- Die kroeg en restaurant is op 'n Vrydag en Saterdag van 17:00 tot 22:00 oop (afhangend van hoe besig dit is).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Glamping Tent 1
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie permanente tent het 'n dubbelbed, linne en badhanddoeke. Die tent het 'n buitetafel en stoele, asook sy eie braai. Die tent deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe wat warmwaterstorte, toilette en wasbakke insluit.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n gasstoof in.

Huisreëls

- Die kroeg en restaurant is op 'n Vrydag en Saterdag van 17:00 tot 22:00 oop (afhangend van hoe besig dit is).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Glamping Tent 2
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie permanente tent het 2 enkelbeddens, linne en badhanddoeke. Die tent het 'n buitetafel en stoele, asook sy eie braai. Dit deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe wat warmwaterstorte, toilette en wasbakke insluit.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n gasstoof in.

Huisreëls

- Die kroeg en restaurant is op 'n Vrydag en Saterdag van 17:00 tot 22:00 oop (afhangend van hoe besig dit is).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tiny House
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Tiny House is 'n klein selfsorg-sinkhuisie wat in dieselfde area as die kampeerplek geleë is. Die huis het 'n dubbelbed met 'n muskietnet, 'n staanwaaier, yskassie, gasstoofplaat, basiese eetgerei en breekware. Buite is 'n piekniekbankie en braaigeriewe. Die huis deel ablusiegeriewe met die kampeerplek en daar is warmwaterstorte, toilette en wasbakke.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n gasstoof in.

Huisreëls

- Die kroeg en restaurant is op 'n Vrydag en Saterdag van 17:00 tot 22:00 oop (afhangend van hoe besig dit is).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kas, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31daa6ac39d9b600527fe48a40fb7f56f207a36742e2fa28f1eeb66869343b7a315ac0476180bdab57400d1062d0ed00ba77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Die Kas Gamka Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.582482024936 21.704544449677
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem